UITNEMENDHEID VIR GR.9 2016 in OBOS

Top 10 in die Wes-Kaap gr.12 2016 (individuele leerders)
September 29, 2017
Buitemuurs: Karate
September 29, 2017

• Beste prestasie in Gesyferdheid (Wiskunde) [Nasionale sistemiese toetsing van WKOD]
• 4de beste prestasie in Geletterheid (Anas: Tale)
• Beste prestasie in Gesyferdheid en Geletterdheid gesamentlik (Nasionale sistemiese toetsing van
WKOD- Wiskunde en Tale)
D.w.s ons ontvang OVERALL Excellence of Outcomes in grade 9 Language and Mathematics
• Ons word ook uitgenooi na die WKOD se prysuitdeling en word saam met nog ‘n plattelandse skool beloon met ‘n kontantprys van R10 000 vir uitnemendheid.

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X