Denay Benjamin en Zi King is twee 0/14s wat hierdie jaar in die Shiraz-streekspan opgeneem is.  Omdat daar nie Bolandspanne in die 0/14-ouderdomsgroep gekies word nie, neem hierdie streekspanne almal aan ‘n streekstoernooi gedurende die Junie-vakansie, deel.   Hulle span eindig 6de uit twaalf spanne.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *