Hokkiespelers in die Boland Streekspan.

Puma School of Speed
September 29, 2017
0/14 dogters in Shiraz-span
November 15, 2017

Anje Delen (gr.12) en Jeanri Albertyn (gr.11) is hierdie jaar in die Boland C-span opgeneem.  Hulle het in die laaste week van die Septembervakansie aan ‘n toernooi in Bloemfontein gaan deelneem.  Hulle span is onoorwonne by die toernooi, maar weens ‘n “doelverskil” kom hulle tweede na WP-Noord wat ook onoorwonne was.

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X