Suid-Boland Atletiekkampioenskappe 2018

Die Suid Boland kampioenskappe is gehou op 17 Februarie 2018 op die skoolbaan van HS Overberg. Daar was 17 skole wat deur ongeveer 600 atlete verteenwoordig is. ‘n Hele paar rekords is opgestel en atletiek van uitstaande gehalte is gelewer. Ons se baie geluk aan Liané Jacobs wat D19 se Driesprong rekord na 10.34m verbeter […]