OVIES OPEDAG | 16 FEB 2023

Hoërskool Overberg Opedag: 16 Februarie 2023 Registreer op die skakel op ons webblad: www.hsoverberg.com  

Jeugleierskonferensie

Que Dunsdon, hoofseun 2022, is so pas gekies om aan die Burger se 63ste jeugleierskonferensie deel te neem.  Hy is een van 50 hoofleiers wat uit al die hoofleiers in Noord-, Suid- en Wes-Kaap gekies is.  Vanjaar se konferensie vind vanaf 13 tot 15 Desember virtueel plaas. Que is ‘n dinamiese leier wat veral op […]