Ad Altiora - Altyd Hoër


Hokkie is ‘n populêre sportsoort by Ovies daar is 5 dogters- en 3 seunsspanne. Mev. Suzette Viljoen rig die o/16 A en o/18 A dogters af en mev. Lindi Petley die o/16 A en o/18 A seuns. Gedurende die April-vakansie word daar jaarliks ‘n afrigtingskliniek bygewoon. Vanjaar is die spanne Bloemfontein toe.
Hokkie Nuus

Foto's