Hoërskool Overberg Opedag: 16 Februarie 2023 Registreer op die skakel op ons webblad: www.hsoverberg.com
February 04
HOËRSKOOL OVERBERG A-KANDIDATE: NSS 2021 SIEN: OVIES Matriekuitslae 2021 SIEN: OVIES NSS Statistiek 2021 Pos. Naam Gemiddeld Onderskeidings 1 Benjamin Lourens 90.5 7 2 Aldrich Opperman 87.5 7 3 Xeniah Ockhuis 87.3 7 4 Eva Quinlan 86.8 6 5 Chloë Sleenhof 85.3 6 6 Charlotte Coetzee 84.8 6 7 Kirsten Myburg 84.8 6 8 Isabella Brink 84.5 6 9 Anton Muller 82.3 5 10 Miné le Grange 82.2 4 11 Johan du Toit 81.8 4 12 Chanel Schmidt-Dumont 80.5 6 13 Melissa Stemmet 80.3 6 14 Jessica Hickley 80.2 4
February 04
Que Dunsdon, hoofseun 2022, is so pas gekies om aan die Burger se 63ste jeugleierskonferensie deel te neem. Hy is een van 50 hoofleiers wat uit al die hoofleiers in …
January 14
Baie dankie aan almal wat jul MySchool-kaarte so getrou gebruik. Die mooi bedrag van R5916.70 is tot hede aan die skool oorbetaal vanjaar. Indien jy nog nie ‘n kaart het nie …
August 30