Opedag 2021

Op 25 Januarie het die jaarlikse opedag van Hoërskool Overberg plaasgevind. Graadses– en graadseweleerders van verskeie laerskole het die dag by die Ovies kom deurbring. Die besoekers is deur ‘n erewag van die graadagleerders ontvang en in groepe ingedeel. Elke groep het verskeie stasies besoek en sodoende die Ovie-onderwysers leer ken. Hulle het ook ‘n […]

Ovies redeneer en presteer in 2020

Ovies redeneer en presteer in 2020 Hoërskool Overberg is ’n plattelandse skool met nagenoeg 500 leerders. In 2020 het hulle merkwaardige kultuurprestasies opgelewer toe hulle teen ongeveer 4 000 leerders landswyd kragte gemeet het. Voorbereiding Die skool het in 2020 ’n klein groepie redenaars vir die Radikale Redenaarskompetisie ingeskryf. Tydens die inperking is toesprake voorberei […]