11 netbalspeelsters gekies vir die Overberg streekspanne

Baie geluk aan die volgende 11 netbalspeelsters wat gekies is vir die Overberg streekspanne wat op 12 Mei deelneem aan die eerste Wes Kaap proewe in die Paarl. Ons wens vir hulle baie stetkte toe vir die volgende rondte.   014 Ashlee Wessels   015 Innochentia Olivier         Thea Gagiano   016 […]

Ovies leer Paarl ken by 39C

5-ster weelde, ‘n Mosambiekse spoegkobra, 300 krokodille, die bakermat van Afrikaans en die SA-wynbedryf … dít alles het die Ovie Gr. 10 toerismeklas in een dag beleef. Die Ovies het die Paarl op ‘n snikhete dag van 39C aangedurf en eerste die Taalmonument besoek. Die simboliek van dié gebou was vir hulle besonders. Hierna is […]

Gebreide komberse aan Kindersorg

Noni Afrika en Sayola Zingula oorhandig gebreide komberse aan Kindersorg in Kleinmond waar 16 kinders versorg word. Die komberse is gebrei en aanmekaar gehekel deur 2 dames van Caledon, mev. Olive de Waal (95) en mev. Fransiena Otto.

Dankie, Ovie-Onnies

Die graad 10A-klas het die personeel van HS Overberg se Valentynsdag gemaak met ‘n baie spesiale geskenkie – ‘n pragtige kolwyntjie in ‘n kunstig versierde houertjie. Só het hul hul onnies bedank vir soveel empatie en deernis vir die Ovies