Hoofleiers vir 2019

Tydens die jaarlikse prysuitdeling op 11 Oktober 2018 is die hoofleiers vir 2019 bekendgemaak. Skool: • Marcel Pheiffer (Onderhoofseun) • Nina Theron (Hoofdogter) • Kaylee Krige (Onderhoofdogter) • Ian le Roux (Hoofseun) Koshuise: Huis Van den Berg (seuns): • Johan van Dyk Nerina (dogters) • Isabel Karoro

Boland Rugby

Marcel Pheiffer verteenwoordig die Boland 0/18 Akademiespan by die Akademieweek in die Paarl. Adrian Swart verteenwoordig die Boland 0/16 Grant Khomospan by die Grant Khomoweek in Kimberley

Die Ovies het vanjaar die Boland Hokkie-bokkie

Die Ovies het vanjaar die Boland Hokkie-bokkies. * Taylor Stewart – 0/14 Shiraz-span se toernooi is in Bloemfontein * Dejay Benjamin – 0/16 IPT B-span in Pietermaritzburg * Jeanri Albertyn – 0/18 Boland C-span in Bloemfontein Baie geluk, ons is baie trots op julle!  

Oviester sing “ticket to Talent America” los!

Josh le Roux sing al vandat hy gebore is. Hy het oor jare al verskeie sang kompetisies gewen en spog-toekennings verwerf by verskillende Eisteddfods regoor die Wes-Kaap. Hy dien die skool met sy mooi talent en het al baie gehore vermaak met sy besonderse aanleg. Hierdie leerling van die Hoërskool Overberg het die afgelope naweek van […]