Boland Junior Enkelkampioen is ‘n Ovie

Hanru Pool is ‘n ware ambassadeur vir HS Oveberg op die rolbanbaan, nie net op streeksvlak nie, maar ook provinsiaal. Hy was verlede jaar die Overbergstreek en Boland se junior enkelkampioen en was genooi om aan die Wes-Kaap junior enkels deel te neem.  Hy eindig tweede in sy seksie en tree as wenner uit die […]

Montagu Drama Festival

The Overberg drama club attended the Montagu Drama Festival on Tuesday 20 August 2019. The exposure was of great benefit to the learners and it was a thoroughly enjoyable day. Zoe Rinkwest and Alexis Volschenk were awarded gold certificates while Anton Muller, Lana Roos, Luandri Liebenberg, Courtney de Wet and Esmari van Deventer were all […]

Ovies Presteer by Radikale Redenaars in Pretoria Okt. 2019

Tydens die Radikale Redenaarskompetisie het twee van ons leerders deurgedring na die Nasionale rondte in Pretoria. Willem Roux (gr.11 in 2019) behaal die tweede plek in die Afrikaanse afdeling en Robert Myburg (gr.8) ‘n vierde plek in die Engelse afdeling.  Ons is geweldig trots op hierdie twee leerders.  Hulle verwerf onderskeidingskleure vir hierdie uitmuntende prestasie.

Aankondiging van Eerste Kwartaal Top 20-Akademie Graad 12

Ons is baie trots op ons drie toppresteerders wat op 12 Junie 2020 aangekondig is.  Chanél Bosman beklee die eerste posisie met 94.5%. Willem Roux is met 92.8% in die tweede posisie. Ethan West is beloon vir sy harde werk met 86.7% in die derde posisie.  Die leerders se toewyding, harde werk en getroue skoolbywoning […]