Provinsiale Akademiese Toekenning Aan HS Overberg, Januarie 2020

Wes-Kaapse Onderwysdepartement het die toppresteerders en skole in die NSS-eksamen van 2019 by Leeuwenhof vereer.  Me. Hanneke Strydom (waarnemende hoof) en mnr. Louis Kriel (adjunkhoof) het die glansgeleentheid bygewoon. HS Overberg verwerf ‘n derde plek vir die grootste toename in die persentasie kandidate wat toegang tot Baccalaureusgraadstudies verkry  het in die periode 2017 – 2019.  […]

Ovies klim steeds atletiekleer by SUID-BOLAND

Die Suid-Boland atletiekbyeenkoms is hierdie jaar deur die HS Grabouw aangebied. In ‘n absolute versengende hitte het 44 Ovies deelgeneem om te kwalifiseer vir die Boland Kampioenskappe wat 21-22 Februarie in die Paarl sal plaasvind. Daar was uitsonderlike goeie uitslae en verskeie atlete het hul persoonlike beste tye en afstande verbeter. Onder die top 10-atlete […]

Overberg District Academic Awards for 2019

Matric learners, schools and principals were honoured for their efforts in 2019 by die Overberg Education District. On Saturday, 18 January 2020, the matric awards ceremony was held at Swartberg Secondary School in Caledon. Overberg High School achieved a 100% pass rate.  Mrs. Hanneke Strydom, acting principal, received the awards on behalf of the school […]

Die Burger se jeugleierskonferensie

Die  Burger se jeugleierskonferensie in samewerking met die WKOD het Desember in 2019 hulle 61ste bestaansjaar gevier. Oudergewoonte is daar weer 50 leerders uit die Wes-, Oos- en Noord-Kaap gekies om hierdie byna weeklange opvoedkundige en verrykende ervaring mee te maak. Die aansoekers word volgens streng kriteria beoordeel en ‘n paneel bestaande uit die borge […]