Ovie-onnies vang gees vir Interskole atletiek

Die jaarlikse Somer-interskole tussen Bredasdorp, Hermanus en Overberg vind Saterdag by Hoërskool Overberg plaas. Die byeenkoms begin om 08:00 met die optogte vanaf 07:00. Daar gaan weer heerlike eetgoed deur die Ouervereniging verkoop word en Altiora Inc, die koffiewinkel, se deure staan ook oop vir ‘n pragtige uitsigvanaf hul dek en lekker ligte etes word […]

Hoërskool Overberg lewer pragprestasies

Die Ovies het rede om breëbors te wees: 100% – slaagsyfer vir die 5 de agtereenvolgende jaar; 13 A – gemiddeldes met SES kandidate bo 90% en 128 vak – A’s. Die spreekwoordelike kersie op die koek is  Anri Matthee (Dux – leerder met 94,5%), se uitnodiging na Leeuwenhof waar sy as die beste Afikaans […]

Suid-Boland Atletiekkampioenskappe 2018

Die Suid Boland kampioenskappe is gehou op 17 Februarie 2018 op die skoolbaan van HS Overberg. Daar was 17 skole wat deur ongeveer 600 atlete verteenwoordig is. ‘n Hele paar rekords is opgestel en atletiek van uitstaande gehalte is gelewer. Ons se baie geluk aan Liané Jacobs wat D19 se Driesprong rekord na 10.34m verbeter […]