Mev. Hanneke Strydom

Mev. Hanneke Strydom, Afrikaans-onderwyseres aan HS Overberg is met ingang 1 Oktober 2017 aangestel as adjunkhoof. Mev. Strydom het in Januarie 2011 vanaf HS Frans du Toit in Phalaborwa, waar sy ‘n Departementshoof was, by Ovies aangesluit. Sy is by ‘n wye spektrum buitemuurs betrokke: Eerste netbalspan-afrigter; Altior-redaksie; Koesterklanke – hoofproduksie-koördineerder (2017); Fondsinsameling-koördineerder, en so […]

Theewaterskloof Junior Stadsraad

Die Junior Stadsraad is ‘n projek wat deur munisipaliteite geloods word.  Leerders van onderskeie skole dien op hierdie raad.  In die Theewaterskloof Munisipaliteit vorm nege skole deel hiervan.  Die leerders wat Hoërskool Overberg tydens 2017 verteenwoordig het, is Marlette van Zyl, Kim Benjamin, Noni Afrika en Johan van Dyk. Die doel van die Junior Stadsraad […]

Hoofleiers 2017

Tydens die Ovies se prysuitdeling op Donderdag, 13 Oktober 2016 is die hoofleiers vir 2017 aangekondig: – Hoofseun: Albert Augustyn – Hoofmeisie: Anri Matthee – Onder-hoofseun: Curtleigh Tobias – Onder-hoofmeisie: Lynn Fisher Anri Matthee is gekeur om die 58 ste Jeugleierkonferensie van die Burger by te woon.

Ovie-leiers word geskool

Hoërskool Overberg woon jaarliks ‘n leerderleierskonferensie by La Rochelle by. Plattelandse skole word genooi en bederf deur ‘n verskeidenheid van leiers in SA wat hul toespreek VLNR Curtleigh Tobias; Anri Matthee; Lynn Fisher; Alex du Plessis